REGISTRASIE VAN AKTES WET NO. 47 VAN 1937
REGISTRASIE VAN AKTES WET NO. 47 VAN 1937
[GOEDGEKEUR OP 19 MEI 1937]
[DATUM VAN INVOERING: 1 SEPTEMBER 1937]
(Deur die Goewerneur-generaal in Afrikaans geteken)
Hierdie Wet is opgedateer tot Staatskoerant 37173 gedateer 18 Desember 2013.
soos gewysig deur
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 15 van 1953
Wet op Huweliksaangeleenthede, No. 37 van 1953
[met ingang van 28 Oktober 1953]
Algemene Regswysigingswet, No. 50 van 1956
[met ingang van 22 Junie 1956]
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 43 van 1957
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 43 van 1962
Algemene Regswysigingswet, No. 80 van 1964
[met ingang van 1 September 1937]
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 87 van 1965
Wet op die Registrasie van Myntitels, No. 16 van 1967
[met ingang van 1 Oktober 1967]
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 61 van 1969
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 3 van 1972
Opmetingswysigingswet, No. 71 van 1972
[met ingang van 1 November 1972]
Algemene Regswysigingswet, No. 62 van 1973
[met ingang van 27 Junie 1973]
Algemene Regswysigingswet, No. 29 van 1974
[met ingang van 15 Maart 1974]
Algemene Regswysigingswet, No. 57 van 1975
[met ingang van 1 September 1975 (tensy anders vermeld)]
Onteieningswet, No. 63 van 1975
[met ingang van 1 Januarie 1977]
Wet op die Registrasie van Aktes in Rehoboth, No. 93 van 1976
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 41 van 1977
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 92 van 1978
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 44 van 1980
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 27 van 1982
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 62 van 1984
Wet op Huweliksgoedere, No. 88 van 1984
[met ingang van 1 November 1984]
Wysigingswet op die Ontwikkeling van Swart Gemeenskappe, No. 74 van 1986
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 75 van 1987
Wysigingswet Wet op Huweliks- en Huweliksgoederereg, No. 3 van 1988
[met ingang van 2 Desember 1988]
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 24 van 1989
Wet op Minder Formele Dorpstigting, No. 113 van 1991
[met ingang van 1 September 1991]
Wysigingswet op Onteiening, No. 45 van 1992
[met ingang van 1 Mei 1992]
Wysigingswet op die Registrasie van Aktes, No. 14 van 1993
Insolvensiewysigingswet, No. 122 van 1993
[met ingang van 1 September 1993]
Vierde Algemene Regswysigingswet, No. 132 van 1993
[met ingang van 1 Desember 1993]
Tweede Algemene Wysigingswet op Streek- en Grondsake, No. 170 van 1993
[met ingang van 17 Desember 1993]
Wet op Ontwikkelingsfasilitering, No. 67 van 1995
[met ingang van 22 Desember 1995]
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 11 van 1996
Wysigingswet op Staatsdienswetgewing, No. 47 van 1997
[met ingang 1 Julie 1999]
Proklamasie No. R.9 van 1997
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 93 van 1998
Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike, No. 120 van 1998
[met ingang 15 November 2000]
Algemene Wysigingswet op Grondsake, No. 11 van 2000
[met ingang 24 Maart 2000]
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 9 van 2003
Wysigingswet op die Registrasie van Myntitels, No. 24 van 2003
[met ingang 1 Mei 2004]
Wysigingswet op Registrasie van Aktes No. 5 van 2006
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 12 van 2010
Algemene Wysigingswet op Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, No.4 van 2011
[met ingang van 16 Mei 2011]
Wysigingswet op Registrasie van Aktes, No. 34 van 2013
voorgestelde wysiging deur
„Communal Land Rights Act”, No. 11 van 2004
ALGEMENE KENNISGEWING
Kragtens Proklamasie No. R.9 van 1997, is die woorde „Staatspresident” en „Kommissie vir Administrasie”, waar hulle ook al voorkom, deur die woorde „President” en „Staatsdienskommissie” vervang.
WET
Om die in die Republiek geldende regsbepalings op die registrasie van aktes saam te vat en te wysig.
INDELING VAN ARTIKELS
HOOFSTUK I
ADMINISTRASIE
1. Registrasiekantore
1 A.Beëindiging van rasionaliseerde kantore: Oordra van hul funksies, rekords, ander toerusting en personeel aan ’n ontvangerkantoor
2. Aanstelling van hoofregistrateur, registrateur en assistentregistrateur van aktes
3. Pligte van registrateur
4. Bevoegdhede van registrateur
5 .Regshandelings met betrekking tot grond in gebiede van verskillende registrasiekantore
6 .Geregistreerde aktes mag nie sonder bevel van ’n hof gerojeer word nie
7. Ondersoek van stukke en verskaffing van inligting
8.. . . . . .
9 .Regulasieraad
10. Regulasies
HOOFSTUK II
REGISTRASIE
Registers
11. . . . . .
12.. . . . . .
Algemene Bepalings
13. Wanneer registrasie plaasvind
14. Aktes moet die volgorde van hul relatiewe oorsake volg
15. Opstelling van aktes deur transportbesorger
15A. Bewys van sekere feite in verband met aktes en dokumente deur middel van sekere sertifikate
16. Hoe saaklike regte oorgedra word
16A. Registrasie van oordrag van reg van huurpag
16B.. . . . . .
16D. Registrasie van oordrag van regte ingevolge of kragtens Swart Administrasie Wet, 1927, verkry
17. Registrasie van onroerende goed op naam van getroude persone
HOOFSTUK III
REGISTRASIE VAN GROND
Transport van Grond
18. Hoe oor Staatsgrond beskik word
19. . . . . .
20. Vorm en wyse van ondertekening van transportaktes
21. Transport of sessie vanuit gemeenskaplike boedel
22. Transport van twee of meer stukke grond met een akte
23. Transport van onverdeelde aandele in grond met een akte
23bis. Oordrag van aandele in eiendomme aan meer as een transportnemer in een akte
24. Besondere bepalings omtrent transport van onverdeelde aandele
24bis. Transport uit firma of vennootskap
25. Transport aan nog onbekende kinders
26. Verdelingstransporte
27. Vereistes wanneer verband rus op aandeel in verdeelde grond
28. Vereistes wanneer aandeel in verdeelde grond aan ander regte onderworpe is
29. Gevolg van handelings kragtens artikels 27 en 28
30. Verdeling van grond waarop fidei-commissum rus
31. Transport van onteiende grond of van grond wat kragtens wet oorgaan
32. Registrasie van onteiende serwitute of van serwitute wat kragtens wet oorgaan
33. Registrasie van titel deur ’n ander prosedure as die gewone
Vervangende Titelbewyse
34. Sertifikaat van geregistreerde titel van onverdeelde aandeel
35. Sertifikaat van geregistreerde titel van gesamentlike aandele
36. Sertifikaat van geregistreerde titel van een of meer stukke grond wat kragtens een titelbewys besit word
37. Voorwaardes van uitreiking van sertifikate van geregistreerde titel
38. Sertifikaat van geregistreerde titel in plaas van verlore, vernietigde onvolledige of ondiensbare titelbewys
39. Sertifikaat van geregistreerde titel ter verbetering van ’n foutiewe registrasie
40. Sertifikaat van gekonsolideerde of gewysigde titel van twee of meer stukke grond
41.. . . . . .
42. Sertifikaat van eenvormige titel
43. Sertifikaat van geregistreerde titel van gedeelte van stuk grond
43A. Sertifikaat van geregistreerde titel ten opsigte van grond voorheen kragtens geregistreerde deeltitel gehou
Verandering van Titel deur Aantekening
44. Verbetering van titel deur aantekening
45. Transport of oordrag deur aantekening
45bis. Aantekening op aktes by egskeiding, verdeling van gemeenskaplike boedel, of verandering van huweliksgoederebedeling
HOOFSTUK IV
DORPE EN NEDERSETTINGS
46. Voorskrifte by verdeling van grond in persele of erwe
46A. Spesiale voorskrifte by verdeling in persele of erwe van grond in gebied van registrasiekantoor te Johannesburg
46B. Artikel 46 mutatis mutandis van toepassing op grond andersins onderverdeel
47. Transport van dorp of deel daarvan
48. Spesiale bepalings omtrent ’n verband oor grond in die regsgebied van die registrasiekantoor in Johannesburg en ander grond
49. Besondere bepalings omtrent dorpe in Transvaal
HOOFSTUK V
VERBANDE
Algemene Bepalings
50. Ondertekening van verbandaktes
50A. Nie-tersaaklike bepalings
51. Voorskrifte vir verbande tot versekering van toekomstige skulde
52. Sessie van verband tot versekering van toekomstige voorskotte
53. Wering van algemene klousule uit verbandakte
54. Geen verband mag ten gunste van ’n verteenwoordiger gepasseer word nie
55. Voorskrifte in geval van verbande deur of ten gunste van twee of meer persone gepasseer
Regte van Verbandhouers
56. Oordrag van onroerende goed waarop verband rus
57. Substitusie van skuldenaar ten aansien van ’n verband
58. Bevoegdhede ten opsigte van sekere bates in insolvente en sekere ander boedels
59. . . . . .
60. Toestemming van verbandhouer tot registrasie van vermenging van regte van verbandgewer
Notariële Verbande
61. Registrasie van notariële verbande
62. Waar notariële verband geregistreer moet word
HOOFSTUK VI
REGTE OOR ONROERENDE GOED
Algemene Bepalings
63. Beperking op registrasie van regte oor onroerende goed
64. Sertifikate van geregistreerde saaklike regte
Persoonlike Serwitute
65. Registrasie van notariële akte tot vestiging van persoonlike serwituut
66. Beperking van registrasie van persoonlike serwitute
67. Voorbehoud van persoonlike serwitute
68. Registrasie van verval van persoonlike serwituut
69. Transport en beswaring met verband van grond met persoonlike serwituut daarop
69bis. Gesamentlike transaksies deur fiduciarius en fideicommissarius
Regte op Minerale
70. Afskeiding uit eiendomsreg van regte op minerale
71. Sertifikaat van voorbehoud van regte op minerale
72. Sertifikaat van reg op minerale deur Staat voorbehou
73. Uitsluiting van regte op minerale van verdeling van grond
73bis. Verdeling van regte op minerale
74. Onverdeelde aandeel in regte op minerale
74bis.Verbetering van fout by registrasie van regte op minerale
74ter.Vervanging van verlore of vernietigde titelbewys van regte op minerale
Grondserwitute
75. Vestiging van grondserwituut deur notariële akte
76. Voorwaardes van registrasie van grondserwitute
Huurkontrakte
77. Registrasie van huur en onderhuur
78. Beëindiging van geregistreerde huur
79. Waar registrasie van huur moet plaasvind
80. Registrasie van sessies van huur en onderhuur
81. Verpanding van huur of onderhuur
82. Notariële verbande op huur of onderhuur
83. Verpanding van nedersettingshuur na uitoefening van koopsreg
Prospekteerkontrakte
84. Registrasie van prospekteerkontrakte
85. Rojering van registrasie by verstryking van prospekteerkontrak te versuim om te hernu
HOOFSTUK VII
HUWELIKSVOORWAARDES
86. Huweliksvoorwaardes moet geregistreer word
87. Wyse en tyd van registrasie van huweliksvoorwaardes
88. Na-huwelikse ondertekening van voor-huwelikse ooreenkoms
89. Registrasie van na-huwelikse kontrakte
HOOFSTUK VIII
GEMENGDE BEPALINGS
90. Rojering van registrasie na verval van sekere geregistreerde regte
91. Geen transport of sessie as sekuriteit
92. Belastings en hereregte moet betaal word voor registrasie
93. Registrasie van naamsverandering
94.. . . . . .
95. Attesteer van prokurasies wat in die Republiek onderteken is
96. Ondertekening van aktes deur toekomstige eienaars
97. Kennisgewing aan registrateur van applikasie by hof
98. Uitgereikte kopie van verlore akte vervang die oorspronklike wat na terugvinding ingehandig moet word
99. Geen aanspreeklikheid weens handeling of versuim in registrasiekantoor
100. Formele gebreke
101. Besondere bepalings omtrent registrasiekantoor te Vryburg
102. Woordomskrywing
102A.. . . . . .
102B.. . . . . .
103. Wetsherroeping
104. Kort titel en inwerkingtreding
Eerste Bylae
Herroepe wette
Tweede Bylae